- Job Seekers
- Home
- Candidate Login
- Candidate Register
- Employers
- Employers Login
- Employers Register
- Search
- Advanced Search
- Search by Sector
- Search by Job Type
- Search by Location
- Employer Directory
- Recruiter Directory
- About Us
- About Us
- Terms & Conditions
- Privacy Policy
- How to Advertise
- Useful Links
- Contact Us
New Vehicle Sales Executive
Location: | Cape Town, Western Cape, South Africa |
---|---|
Job Type: | Permanent |
Posted: | 6th Sep 2010 |
Closing Date: | 1st Jan 2010 |
Posted By: | Market Toyota |
Details: | |
New Vehicle Sales Executive Market Toyota Cavendish, Claremont, is op soek na twee Verkoopspersone vir die verkoop van nuwe Toyotas. Ten minste 5 jaar ervaring in die verkoop van nuwe voertuie word vereis. Ondervinding van Toyota sal n groot bonus wees. Die geskikte kandidaat moet oor goeie menseverhoudinge beskik, daarvan hou om binne spanverband te werk en ten minste Gr. 12 he. Indien jy nie aan hierdie minimum vereistes voldoen nie, moenie verder lees nie. ONS BIED: 5 dag-werkweek met alternatiewe Saterdae. Goeie basiese salaries met uitstekende kommissiestelsel. Maatskappy motor en ander voordele. Faks n CV met onlangse referente en telefoonnommers na 086-6492021 of stuur CV na epos |
|
Sorry! This job is no longer active as the closing date for applications has passed. You can view other vacancies from this company (if they have any) by clicking on their name above, alternatively we may have some suggestions for similar vacancies listed below that might be of interest. | |